Die tier is gevang in die Levhuhu rivier in die Kruger park daar is net n paar gekeurde hengelaars wat die vooreg het om daar te hengel.Die revier sky die Kruger park van n gedeelte van die ou park wat nou die Makhuya park genoem word. Die is vernoem na die Venda Koning, Koning Makuya.
Dit grens aan die Hoofstad van die ou Venda land(Tohoyandou) wat beteken “Kop van die olifant”.Verder loop die river binne in die Limpopo in wat meeste van die tyd n ondergrondse revier is wat 90% van die jaar droog is.Presies op die hoek van crooks corner waar die drie lande Zimbabwe.Mozambeque en Suid Afrika bymekaar kom. Die rede hoekom dit crooks corner genoem is baie jare terug is dit waar handel gedryf is met ivoor slawe is ook dan op die hoek verkoop aan die ryk Bristse colonies.
Nog 'n Vis gevang Deur Hein ...
What? Tigre fish(River dog)
Where? Levhuhu River
When? August 2010
Time? 05:30
Rod? Bionic blade medium heavy
Reel? Abu garcia
Line? 30lp Berkley braid
Weather? Sunny
Bait? 3 inch minnow
Weight? 5.3 kg
Meer vis vang stories oor Hein sal binne kort volg ...
No comments:
Post a Comment