Thursday, September 22, 2016

Kompliment van Hengelaar

Petrus Viviers
Bierpens
St Lucia Estuary
Hengel Verslag

Kom sluit aan by ons klein, maar vriendelike hengel groepie en gesels saam oor jou hengel uitstappie en deel inligting met ander belanghebbendes.

Die is n multikulturele groep en ons laat nie Godsdiens of Politieke opmerkings toe nie.

Whats App 0835847473
Jou "Naam en Van" en die woord "Hengel Groep"

Groete

Petrus Viviers

No comments: