Tuesday, November 1, 2016

Adrenaline X Master Pro 50 - 187m



Fishing Report South Africa

Ver Gooi - Nikkie van der Westhuysen






Ek was vandag nederig en verslae. Toe die baie vrienlike twee klante by die hengel winkel instap en begin rond kyk het ek geen idee gehad my middag gaan in soveel opwinding opeindig nie. 

Okay ja dit is waar dat Nikkie die vooreg gehad het om tou wys gemaak te word deur legendariese ver gooier Francois Pienaar, maar hoe moes dik gat al die dinge weet. Ek meen die man wil net kyk hoe die X Master Pro 50 hanteer. Ek het nog altyd net gehoor van mense wat sover kan gooi. Ek was verstom om te sien mense kan regtig so ver gooi...

Katrol 
Adrenaline X Master Pro 300m 50lb JB + 550m 30lb Trilene Mono

Stok 
Finor HMG6-1 14' 4.2 m

Wat n kombinasie. Die man mag maar gooi. Okay ons het n bietjie tegniek gebruik met die inrol toets ... maar ons kan nie die katrol te goed laat voor kom nie. Net nou glo die mense ons glad nie ...

Thanks julle ...

By
   Petrus Viviers
   0835847473


I created this video with the YouTube Video Editor (http://www.youtube.com/editor)

No comments: